Plaas Bestuurder / Farm Manager

Full Time
  • Post Date: 21 December 2018
Job Description

ENDULINI SUNDAYS RIVER FRUIT

(Sondags Rivier Omgewing)

 Endulini Fruit is ‘n Sitrus besigheid gelee in die Ooskaap. Met plase in die Gamtoosvallei en Sondagsrivier vallei.

Die pos behels die bestuur van ‘n produksie eenheid van ± 200 ha wat as ‘n winssentrum  op sy eie hanteer moet word. Die eenheid is ongeveer  40 km van Port Elizabeth af. Die eenheid is nuut gevestig met sitrus bome en daar vind nog ontwikkeling plaas.

Minstens 5 jaar toepaslike Sitrus ondervinding asook ‘n kode 8 bestuurslisensie is ‘n vereiste. 

 Sleutelprestasie areas sluit die volgende in: 

Produksie van Sitrus  ( Bemesting, Besproeiing, Pesbeheer )                   

Kostebestuur   ( Bestuur van Kostes binne maatskappy raamwerk en soos per hoofkantoor )

Arbeidbestuur    ( Goeie mense verhoudings )              

Benewens ondervinding word die volgende persoonlike eienskappe verwag: 

Selfstandige Selfgemotiveerde persoon

Goeie Interpersoonlike vaardighede         

Besigheidsinsig en oriëntering        

Kommunikasie vaardighede 

‘n Mededingende  vergoedingspakket in ooreenstemming met toepaslike ondervinding word aangebied.

Aansoeke kan gerig word aan hr@endulini.co.za

SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE IS 21 Februarie 2019