PLAASBESTUURDER SEBULON – SANDVELD

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 6 Mar 2020
Job Description

VEREISTES

* Toepaslike Landbou kwalifikasie

* 2 Jaar toepaslike praktiese ondervinding in die verbouing van groente

* Goeie rekenaar en excel vaardighede 

BESKRYWING:

* Die applikant sal verantwoordelik wees vir die bestuur van die boerdery eenheid

* Navolg van boerdery praktyke en administratiewe take

*Kostebestuur

* Beplanning

* Prioritisering

* Progressiewe ingesteldheid teenoor wêreldklasstandaarde