PLAASBESTUURDER:WYNDRUIWE(MKBP)

Full Time
  • Post Date: 30 Jul 2019
  • Apply Before: 31 Aug 2019
Job Description

PLAASBESTUURDER; WYNDRUIWE
RAWSONVILLE OMGEWING

Vereistes:
– Landbougerigte kwalifikasie met ten minste 3jaar relevante ondervinding in wyndruiwe of vrugte
– Hardwerkend en sterk leiereienskappe
– Handhawing van gesonde arbeidsbestuur praktyke

Pligte gaan ondermeer insluit:
– Plant, bespuiting, besproeiing, produksiepraktyke 
– Bestuur en ontwikkeling van arbeid

Vergoeding sluit ‘n markverwante salaris metbehuising in.

Diensaanvaarding: Spoedig moontlik

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing MKBP na recruitment@ovdm.co.za voor 2 Augustus2019