PRAKTYKBESTUURDER/REKENMEESTER(JEK)

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 17 Mar 2020
Job Description

PRAKTYKBESTUURDER/ REKENMEESTER
UPINGTON

Vereistes:
– Toepaslike tersiêre kwalifikasie, verkieslikmet voltooide klerkskap met minstens 3 – 5 jaar toepaslike ondervinding.
– Uitstekende rekenaarvaardigheid in PastelAccounting en MS Office
– Bogemiddelde kommunikasievaardighede

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelikwees vir:
– Die bestuur van die praktyk wat dierekeningkundige funksie tot by proefbalans
– BTW en opgawes
– Salarisse
– Persoonlike assistent funksies   

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakketaangebied, gekoppel aan kwalifikasies en ondervinding.
 
Rig u aansoek en CV met verwysing JEK voor 27 Maart2020 aan recruitment@ovdm.co.za