Produksie assistent

Application deadline date has been passed for this Job.
Freelance
  • Post Date: 29 Aug 2019
Job Description

Appel, Peer en bloubessie-plaasin Elgin verlang ‘n produksie assistent.

Die suksesvolle kandidaat salassisteer met plant, besproeiing, bespuiting,bemesting, produksie praktyke, moniteringvan peste/plae en arbeidskontrole.

Persoon sal direk aanPlaasbestuurder raporteer.

 

Vereistes:

Minimum twee jaar ervaring insoortgelyke posisie.

Toepaslike tersiêre kwalifikasie en kode 10 sal voordelig wees.

Persoon moet oor die volgendebeskik: 

Goeie kommunikasie vaardighede, sterk leiereienskappe, moet ‘n probleemkan oplos, onafhanklik kan funksioneer, onder druk kan werk, positiewe uitkykop die lewe  hê en ‘n passie virboerdery.

Moet bereid wees om naweek dienste doen soos nodig.

Mededingende vergoedingspakketword aangebied.

 

Epos C.V met dekbrief na:  admin@thevalleyfarms.co.za

Indien u geen terugvoeringontvang het binne 2 weke van sluitingsdatum nie, aanvaar aansoek asonsuksesvol.

Sluitingsdatum 30 September.