Produksie Bestuurder – Appels, Pere en Steenvrugte, Weskaap – Zeminwe

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 11 Aug 2020
Job Description

ProduksieBestuurder – Appels, Pere en Steenvrugte

Ons klient, ‘n gevestigde maatskappy, in die vrugte uitvoer  industrie, is opsoek na ‘n doelwit gedreweproduksie bestuurder.

Verantwoordelikhede:

Verantwoordelik vir die primêre produksie van ongeveer 100ha-130ha

Tegniese en finansiele aspekte aangaande plaasbestuur

Instandhouding

Personeelbestuur en opleiding

Begroting- en kostebestuur

Algemene Administratiewe pligte

MinimumVereistes:

Toepaslike tersiêrekwalifikasie

5 tot 10 Jaar praktiese ondervinding

Sterk rekenaar vaardig(Microsoft Office)

Goeie interpersoonlike vaardighede

Salaris:Markverwante vergoedingspakket wat behuising insluit.

 

Stuur asseblief alle cv’s aan admin@zeminwe.co.za in ‘n WORD formaat met ‘n foto aangeheg