PRODUKSIE BESTUURDER – CERES -ZEMINWE

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 13 Oct 2020
Job Description

 

Produksie Bestuurder (Appels, Pere enSteenvrugte)

‘n Gevestigde Boerdery, Waboomsberg inCeres is opsoek na ‘n jong doelwit gedrewe produksie bestuurder

Verantwoordelikhede:

  • Verantwoordelik vir die primêre produksie van ongeveer 130ha
  • Tegniese en finansiele aspekte aangaande plaasbestuur
  • Instandhouding
  • Personeelbestuur en opleiding
  • Begroting- en kostebestuur
  • Algemene Administratiewe pligte

MinimumVereistes:

  • Toepaslike tersiêre kwalifikasie
  • 3 tot 8 Jaar praktiese ondervinding
  • Sterk rekenaar vaardig (Microsoft Office)
  • Goeie interpersoonlike vaardighede
  • Afrikaans en Engels magtig

 

Salaris: Markverwante vergoedingspakket watbehuising insluit.

Stuur asseblief alle cv’saan admin @ctsolutions.co.za