Produksie Bestuurder (Droe vrugte), Barrydale – Zeminwe Recruitment

Application deadline date has been passed for this Job.
Job Description

My klient is opsoek na ‘n geskikte kandidaat om ‘n droogingsfabriek te bestuur in Barrydale area.

Slegs kandidate met vorige ondervinding sal oorweeg word vir hierdie pos

Posbeskrywing

Bestuur van droogingsfabriek

Aankope van omgewing grondstowwe

Bestuur van personeel

Minimum Vereistes

Toepaslike tersiêre kwalifikasie

Ten minste 5 jaar ervaring in droe vrugte/droogingsfabriek

Ten volle rekenaar vaardig (Microsoft Office-word,excel)

Salaris:   Die vergoedingspakket is mark verwant wat behuising insluit.

Stuur asseblief cv’s na admin@zeminwe.co.za

www.zeminwe.co.za

(Sluitings datum 20 September)