PRODUKSIEBESTUURDER: GROENTE(MSPG)

Full Time
  • Post Date: 16 Jul 2019
  • Apply Before: 30 Aug 2019
Job Description

PRODUKSIEBESTUURDER; GROENTE
NOORDOEWER, NAMIBIA OMGEWING

Vereistes:
– Minimum 5 jaar bewese bestuursondervinding inalle aspekte van tamatie, groenrissie en botterskorsie verbouing om in nouesamewerking met hoofbestuur ‘n 120 Ha groente
   eenheid te bestuur.
– Bo-gemiddelde menseverhoudinge enkommunikasievaardighede
– Deeglike tegniese kennis van besproeiing,bemesting en bespuitings
– Basiese rekenaarvaardigheid
– Kennis van gehaltebestuurstelsels.
– Persone wat aansoek doen moet gemaklik weesmet afgesonderde omgewing en onder druk kan opereer. 
– Persone met toepaslike tersiêrekwalifikasie in landbou sal voorkeur geniet.
 
Pligte sal onder meer behels:
– Effektiewe aanwending en bestuur van arbeidmet maksimum produktiwiteit
– Grondvoorbereiding en konstruksie vir nuweaanplantings
– Pro-aktiewe water- en onkruidbestuur
– Beplanning en effektiewe produksiebestuur enalle aspekte van oes van groente, instandhouding, verfyning en verbetering vanrekordhouding en alle sisteme.
 
Daar word ‘n markverwante vergoedingspakket metvoordele eie aan die bedryf aangebied.
 
Rig u volledige CV met verwysing MSPG voor 29 Julie2019 aan recruitment@ovdm.co.za