PRODUKSIEBESTUURDER: TAFELDRUIWE (MRTP)

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 24 May 2019
Job Description

Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif groep beskik oor ‘n uitdagende beroepsgeleentheid vir dinamiese, energieke individu met dryfkrag ʼn passie vir boerdery om by hul suksesvolle span aan te sluit:

PRODUKSIEBESTUURDER, TAFELDRUIWE
AUGRABIES OMGEWING

Vereistes:
– Aansoeke word ingewag van kandidate met minimum 5 jaar toepaslike ondervinding in alle aspekte van tafeldruif verbouing
– Bo-gemiddelde menseverhoudinge, kommunikasievaardighede
– Kennis van die nuutste verbouingspraktyke.
– Goeie tegniese agtergrond en ondervinding van besproeiing, bemesting en bespuitings op tafeldruiwe, asook alle aspekte van pakhuisbestuur en toepassing van produktiwiteit- en    gehaltebestuurstelsels soos GLOBALGAP & SIZA.
 
Pligte sal onder meer behels: 
– Bestuur van  tafeldruif eenheid in noue samewerking met operasionele bestuurder wat insluit alle aspekte van produksie, arbeids-, gehaltebestuur, besproeiing, bemesting en   bespuitings.
 
Aansoekers met toepaslike landbou kwalifikasie sal voorkeur geniet.
 
Daar word markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aangebied.

Epos CV met verwysing MRTP na recruitment@ovdm.co.za