PRODUKSIEBESTUURDER: TAFELDRUIWE (MSAP)

Full Time
  • Post Date: 29 May 2019
  • Apply Before: 24 Jul 2019
Job Description

PRODUKSIEBESTUURDER; TAFELDRUIWE
NOORDOEWER, NAMIBIA OMGEWING

Vereistes:
​- Aansoeke word ingewag van kandidate wat oorgoeie bestuursondervinding in alle aspekte van tafeldruif verbouing beskik,ondersteun deur minimum 5 jaar toepaslike
  ondervinding, om ‘n 50 Ha produksieeenheid te bestuur in noue samewerking met medebestuur.
– Bo-gemiddelde menseverhoudinge
– Kennis van gehaltebestuurstelsels (GLOBALGAP /SIZA)
–  Basiese meganiese en sterk tegnieseagtergrond.
 
Pligte sal onder meer behels: 
– Volle bestuur en verdere ontwikkeling vantafeldruif eenheid
– Bestuur van alle produksie-aktiwiteite enpakstoor, wat insluit alle aspekte van arbeids-, gehaltebestuur, besproeiing,bemesting en bespuitings.
 
Daar word ʼn markverwante vergoedingspakket metvoordele eie aan die bedryf aangebied.
 
Stuur CV, met verwysing MSAP, aan recruitment@ovdm.co.za