PRODUKSIEBESTUURDER: TAFELDRUIWE(MPBP)

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 3 Mar 2020
Job Description


PRODUKSIEBESTUURDER; TAFELDRUIWE
PIKETBERG OMGEWING

Vereistes:
– Ons wag op aansoeke van hardwerkende,selfgedrewe individue met ‘n liefde vir boerdery ondersteun deur ʼn suksesvollerekord van minimum 5 jaar bestuursondervinding in alle
  aspekte van tafeldruif verbouing. 
– Die applikant sal onder hoofbestuurverantwoordelik wees vir die bestuur van ongeveer 30 Ha produksie eenheid met12 Ha in ontwikkeling wat sal insluit alle aspekte van
   produksie-, arbeids-, pakhuis- engehalte bestuur.
– Goeie menseverhoudinge
– Bo-gemiddelde kommunikasievaardighede
– Goed georganiseerd en stelselgerig, metdeeglike kennis van besproeiing, bemesting, bespuitings en gehaltebestuurstelsels
– Basiese tegniese en meganiese kennis.  
​- Die suksesvolle persoon moetonafhanklik en onder druk kan funksioneer
– Toepaslike landbou kwalifikasie salas verdere aanbeveling dien.
 
Daar word ʼn markverwante vergoedingspakket metvoordele, eie aan die bedryf aangebied.
           
Aanvangsdatum: 01 Junie 2020
 
Alle aansoeke sal streng konfidensieel hanteerword.
 
Rig u volledige CV met verwysing MPBP aan recruitment@ovdm.co.za