PRODUKSIEBESTUURDER:ROSYNE(MCDF)

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 27 Aug 2019
Job Description

PRODUKSIEBESTUURDER ROSYNE
STRAUSSBURG OMGEWING

Vereistes:
– ​Aansoeke word ingewag van selfgedrewe,doelgerigte kandidate met minimum 3 jaar ondervinding in die bestuur vanproduksielyne
– Bestuur van groot spanne mense, daagliksemotivering en produktiwiteitsmeting, sowel as handhawing van strengdissipline. 
– Vorige kennis en ondervinding vanskandeerders, verpakking en die voedselbedryf en / of rosyne, sal in u gunstel.
– Bo-gemiddelde menseverhoudinge enkommunikasievaardighede
– Vermoë om akkuraat onder druk te kanfunksioneer
– Goeie rekenaarvaardigheid en moet ookonafhanklik te kan opereer.
 
Aansoekers moet bereid wees om skofte te werk,sowel as lang, ongereelde ure, gekoppel aan seisoene.
 
Daar word mededingende vergoedingspakket aan diepos gekoppel.
 
Stuur u CV met  verwysing  MCDF voor 6September 2019 aan recruitment@ovdm.co.za