PRODUKSIEBESTUURDER:TAFELDRUIWE (MPT)

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 17 Nov 2020
Job Description

PRODUKSIEBESTUURDER; TAFELDRUIWE (VERW. MPT)
KAKAMAS OMGEWING 

Vereistes:
– Ons wag op aansoeke van hardwerkende jong gevestigde individue met ‘n liefde vir boerdery, wat oor goeie bestuurspotensiaal beskik, ondersteun deur minimum van 3 jaar ondervinding in alle aspekte van tafeldruifverbouing. 
– Goeie menseverhoudinge, bo-gemiddelde kommunikasievaardighede
– Basiese kennis van besproeiing, bemesting, bespuitings en gehaltebestuurstelsels
– Agtergrond tegniese en meganiese kennis

Suksesvolle kandidaat sal onder hoofbestuur verantwoordelik wees vir die bestuur en ontwikkeling van produksie eenhede wat sal insluit alle aspekte van produksie-, arbeids-, pakhuis- en gehaltebestuur.
 
Stuur u volledige CV met verwysing MPT voor 27 November 2020 aan recruitment@ovdm.co.za