PRODUKSIEBESTUURDER: TAFELDRUIWE (MOTP)

Full Time
  • Post Date: 14 May 2019
  • Apply Before: 30 Jun 2019
Job Description

PRODUKSIEBESTUURDER;TAFELDRUIWE
AUGRABIES OMGEWING

Vereistes:
– Aansoeke word ingewag van kandidate watoor goeie bestuursondervinding in alle aspekte van tafeldruif verbouing beskik,ondersteun deur minimum 5 jaar toepaslike 
  ondervinding, om ʼn produksie eenheidte bestuur in noue samewerking met mede-bestuur.
– Bo-gemiddelde menseverhoudinge
– Kennis van gehaltebestuurstelsels (GLOBALGAP /SIZA)
– Basiese meganiese en sterk tegnieseagtergrond.
 
Pligte sal onder meer behels: 
– Volle bestuur en verdere ontwikkeling vantafeldruif eenheid
– Bestuur van alle produksie-aktiwiteite enpakstoor, wat insluit alle aspekte van arbeids-, gehaltebestuur,besproeiing, bemesting en bespuitings.
 
Daar word ʼn markverwante vergoedingspakket metvoordele eie aan die bedryf aangebied.
 
Stuur CV, met verwysing MOTP, voor24 Mei 2019 aan recruitment@ovdm.co.za