PRODUKSIEBESTUURDER:WISSELBOU(MPW)

Full Time
  • Post Date: 17 Nov 2020
  • Apply Before: 27 Nov 2021
Job Description


KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
– Ons wag om aansoeke van sterk individue met minimum 3-5 jaar ondervinding in wisselbou-/ wat insluit, lusern- / pekanneut- / groente verbouing
– Sterk tegniese agtergrond van besproeiing en bemesting
– Geldige swaarvoertuig bestuurslisensie.

Suksesvolle kandidaat sal onder hoofbestuur verantwoordelik wees vir die bestuur en ontwikkeling van produksie eenhede wat sal insluit alle aspekte van produksie-, arbeids-, pakhuis- en gehaltebestuur.
 
Stuur u volledige CV met verwysing MPW voor 27 November 2020 aan recruitment@ovdm.co.za