REKENAARTEGNIKUS

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 17 Sep 2020
Job Description

Hierdie gevestigde instansie wat dienste lewer soos die installasie en herstel van drukkers & skandeerders, netwerke, CCTV, alarms asook telefoon sisteme beskik oor die volgende geleentheid vir goed georganiseerde kandidate as

REKENAARTEGNIKUS 

UPINGTON OMGEWING 

Vereistes:

– Kandidate met die relevante tersiêre kwalifikasie A+ en N+ of gelykstaande kwalifikasie kan aansoek doen

– Ten minste 5 jaar relevante ondervinding

– Goeie menseverhoudinge 

– Kommunikasievaardigheid in Afrikaans en Engels

– Geldige kode 8 lisensie

– Bereid wees om te reis

Om aansoek te doen, stuur cv met verwysing OCRT aan recruitment@ovdm.co.za