REKENMEESTER IN PRAKTYK

Full Time
  • Post Date: 2 Dec 2019
  • Apply Before: 13 Dec 2019
Job Description

FHBC, ‘n gevestigde Rekenmeestersfirma, geleë in WELLINGTON in die Boland, bied die opwindende geleentheid:

Ideale kandidaat:

  • Tersiêre kwalifikasie in Brek of Bcomm met voltooide SAIPA of SAICA klerkskap, OF ten minste 5 jaar relevante rekeningkundige ondervinding, verkieslik in ‘n rekeningkundige praktyk;
  • Rekenaarvaardig (Pastel, Draftworx, MS Office, SARS E-filing);
  • Volledig tweetalig in Afrikaans en Engels;
  • Geldige rybewys en eie betroubare vervoer.

Suksesvolle kandidaat sal vir ‘n verskeidenheid van kliënte die volgende dienste lewer:

  • Opstel van finansiële state;
  • Onafhanklike oorsigte;
  • Statutêre voldoening;
  • Maandelikse prosessering van rekeningkundige werk.

‘n Persoon wat met integriteit optree, wat waarde aan kliënte se besighede wil toevoeg en ‘n passie vir goeie dienslewering het, sal goed inpas