SJEF(MKS)

Application deadline date has been passed for this Job.
Full Time
  • Post Date: 22 May 2019
Job Description

Hierdie bekende gastehuis in Kakamas area wat deur familie besit en bestuur word nooi energieke self gedrewe kandidate uit om aansoek te doen vir die  beskikbare posisie, as:

SJEF
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
– Ons wag op aansoeke van hardwerkendekandidate met ‘n passie vir die toerisme industrie wat oor minimum 3 jaarondervinding beskik as ‘n sjef.
– ‘n Tersiêre kwalifikasie in banketspyseniering of soortgelyk sal in u guns tel.
– Bo-gemiddelde menseverhoudinge
– Algemene rekenaarvaardigheid in MS Office
– Die vermoë om onafhanklik onder druk teopereer
– Geldige bestuurslisensie en eie vervoer.
 
Verantwoordelikhede sal insluit:
– Daaglikse bestuur van die kombuis
– Aankope vir daaglikse gebruik asook funksiessoos benodig
– Data prossesering van voorraad oprekenaarsisteem
– Bestuur van funksies en geleenthede watinsluit spyskaart voorstelle, kwotasies, aankope en bestuur van spyseniering.
 
Daar sal ook van kandidaat verwag word om langongereelde ure te werk.
 
Daar word ‘n mededingende vergoedingspakketaangebied wat behuising insluit.
 
Rig u volledige CV met verwysing MKS narecruitment@ovdm.co.za