SJEFS (MKS)

Full Time
  • Post Date: 15 November 2018
Job Description

SJEF
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
– Kandidate met ten minste 5 jaar ondervindingin ‘n soortgelyke pos kan aansoek doen.
– Indien oor ‘n tersiêre kwalifikasie beskik saldit in u guns tel
– Moet onafhanklik kan funksioneer envoorstelle, idees en spyskaarte aan bestuur voorlê
– Bereid wees om funksies en spyseniering aan tebied ten opsigte van verbetering van die instansie
– Geldige bestuurslisensie beskik
– Taalvaardig wees in Afrikaans en Engels
– Bereid wees om van tyd tot tyd lang ongereeldeure te werk

Om aansoek te doen stuur CV met verwysing MKS na recruitment@ovdm.co.za