SWEISER (OSWE)

Full Time
  • Post Date: 13 Nov 2019
  • Apply Before: 10 Dec 2019
Job Description

SWEISER
UPINGTON

Vereistes:
– Kandidate met ten minste 2 jaar ondervindingin CO2 sweiswerke kan aansoek doen.
– Indien oor ‘n tersiêre kwalifikasie beskik saldit tot u voordeel wees
– Bereid wees om lang ongereelde ure te werkwaarvoor u vergoed sal word asook van tyd tot tyd uit te slaap

Voorkeur sal aan kandidate uit die omgewinggegee word.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OSWE na recruitment@ovdm.co.za