TAK-/VERKOOPSBESTUURDER (OITV)

Full Time
  • Post Date: 5 February 2019
Job Description

TAK-/ VERKOOPSBESTUURDER
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
– ​Ons wag op aansoeke van individue metgoeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en minimum van 3-5 jaartoepaslike ondervinding in ʼn soortgelyke pos met deeglike
   verkoopsondervinding,
– Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office
– Vermoë om onafhanklik te opereer.
 
Die suksesvolle persoon sal ondermeerverantwoordelik wees vir die:
– Effektiewe bestuur van die Upington tak
– Algehele kliëntediens t.o.vrekenaar-/telefoonstelsels
​- Kwotasies & bestellings asook naverkopediens 
– Toepaslike administratiewe take en maandeinde.
 
Daar sal van die kandidaat verwag word om tereis en soms lang ongereelde ure te werk.
 
Daar word ʼn markverwante vergoedingspakket aandie pos gekoppel.
 
Stuur volledige CV, met verwysing OITV voor 18Februarie 2019 aan recruitment@ovdm.co.za