TAKBESTUURDER(MTB)

Full Time
  • Post Date: 31 Oct 2019
  • Apply Before: 30 Nov 2019
Job Description

TAKBESTUURDER
NOORD- KAAP

Vereistes:
– Die suksesvolle kandidaat moet goedgemotiveerd wees met sterk dryfkrag en oor minstens 5 jaar toepaslikebestuursondervinding beskik, verkieslik in ‘n soortgelyke omgewing.  – -Kandidate met motor toebehore en meer spesifiek bande ondervinding sal voorkeurgeniet.
– Uitstekende interpersoonlike-, enkommunikasievaardighede
– Bo-gemiddelde verkope- en rekenaarvaardigheid.
 
Verantwoordelikhede behels:
– Primêr die volle oorhoofse bestuur van die takwat onder meer
– Bestellings en aankope
– Voorraadbestuur
– Logistieke reëlings
– Opleiding,  motivering en effektieweaanwending van personeel
– Die uitbreiding van kliënte basis ommaandelikse verkope doelwitte te bereik
– Algemene tak administrasie.
 
In ruil word ‘n baie mededingendevergoedingspakket, gekoppel aan kwalifikasies en ondervinding, aangebied.
 
Stuur volledige CV met verwysing MTB  rig aan recruitment@ovdm.co.za