tegniese bestuurder Tafeldruif-, rosyne-, pekanneut

Full Time
  • Post Date: 5 February 2019
  • Apply Before: 22 February 2019
Job Description

TEGNIESE BESTUURDER- TAFELDRUIF-, ROSYNE- EN PEKANNEUT VERTAKKINGS
KAKAMAS OMGEWING

Die persoon moet oor die volgende beskik:
– Landbou graad of Landbou Diploma.
– 5 jaar bewese ondervinding en blootstellingaan besproeiing- en besproeiing stelsels, plantvoeding, grondkunde, wingerdbou en kultivar seleksies.
– Rekenaarvaardigheid in die gebruik van MSOffice, met spesifieke Excel ondervinding
– Goeie intelektuele vaardigheid en ‘nbelangstelling in landbou. 

Pligte sluit in:
– Verantwoordelikheid en bestuur van dietegniese aspekte eie aan besigheidsvertakkings waarin plaas funksioneer.
– Optimering van tegniese stelsels en-doeltreffendheid in die organisasie. 

Daar word ‘n markverwante vergoedingspakket metvoordele, eie aan die bedryf aangebied.
 
Rig u volledige CV met verwysing MTDT voor of op 22Februarie 2019 aan recruitment@ovdm.co.za