VERKOELINGSTEGNIKUS

Full Time
  • Post Date: 17 Nov 2020
  • Apply Before: 27 Nov 2020
Job Description

VERKOELINGSTEGNIKUS
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
– Aansoekers moet verkieslik gekwalifiseerdwees, ondersteun deur minstens 5 jaar praktiese ondervinding spesifiek inindustriële verkoeling stelsels.
– Goeie kommunikasievaardighede en vlotheid inAfrikaans en Engels
– Goeie tegniese kennis
– Vermoë om onafhanklik te werk.
– Besit is van ‘n geldige rybewys

Die suksesvolle kandidaat sal primêrverantwoordelik wees vir die diens, installeer en instandhouding van hoofsaaklikindustriële verkoeling stelsels.

‘n Onderhandelbare vergoedingspakket word aandie pos gekoppel.
 
Rig u aansoek en CV met verwysing JVT voor 27November 2020 aan recruitment@ovdm.co.za