Verkooopsbestuurder/ Voorraadkontroleur

Full Time
  • Post Date: 21 November 2018
  • Apply Before: 21 January 2019
Job Description

Hierdie gevestigde besproeiingsbesigheid in Kakamas is opsoek na ‘n dinamiese, goed georganiseerde persoon met dryf om deel te raak van hul suksesvolle bestuurspan, as:

VERKOOPSBESTUURDER/ VOORAADKONTROLEUR
KAKAMAS

Vereistes:
– Ons wag op aansoeke van vriendelike individue met goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en minimum van 3-5 jaar toepaslike ondervinding in ʼn soortgelyke pos – Deeglike besproeiingsondervinding
– Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office en Pastel
– Vermoë om onafhanklik te opereer.
 
Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir die:
– Effektiewe bestuur van voorraadvlakke
​- Algehele kliëntediens t.o.v besproeiingstelsels
​- Kwotasies, toonbankverkope & bestellings asooknaverkope diens
– Foutopsporing en herstelwerke soos nodig op stelsels
– Toepaslike administratiewe take en maandeinde.
 
Daar sal van die kandidaat verwag word om te reis en soms lang ongereelde ure te werk.
 
Daar word ʼn markverwante vergoedingspakket aan die pos gekoppel.
 
Stuur volledige CV, met verwysing MGBI voor 30 November 2018 aan recruitment@ovdm.co.za