VURKHYSER OPERATEUR

Full Time
  • Post Date: 13 Nov 2020
  • Apply Before: 27 Nov 2020
Job Description

VURKHYSER OPERATEUR
UPINGTON

Vereistes:
– Kandidate met ‘n geldige opleidingsertifikaaten ten minste 2 jaar ondervinding kan aansoek doen
– Opleidingsertifikaat moet 6 maande of langernog geldig wees
– Indien oor tegniese-/ meganiese ondervindingbeskik sal dit in u guns tel
– Bereid wees om lang ongereelde ure te werk
– Bereid wees om kontrak posisie te vul

Pligte gaan ondermeer insluit:
– Nagaan lyste invul voor skof begin
– Aanmeld van foute op vurkhyser
– Nagaan van produkte op trok gelaai soos perbestelling

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OSSV narecruitment@ovdm.co.za