WATER BEHEERBEAMPTE

Full Time
  • Post Date: 6 Oct 2020
  • Apply Before: 16 Dec 2020
Job Description

WATER BEHEERBEAMPTE
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
– Ons wag op aansoeke van hardwerkende,praktiese persone met ‘n sterk tegniese aanleg en sterk meganiese vaardighede,wat beskik oor goeie organiseringsvermoë en
  bestuursvaardighede.
– Goed handvaardig  en deeglik wees, metminstens 3-5 jaar toepaslike ondervinding en moet onafhanklik kan funksioneer.
– Persone met voltooide ambag en of wat inbesit is van vragmotor lisensie sal voorkeur geniet.
 
Hoof verantwoordelikhede sal ondermeer dievolgende insluit:  
– Beheer van water insluitend die uitvoervan gereelde inspeksies
– Instandhoudingswerk aan kanaal
– Verstellings aan uitkeer hekke en sluise
– Skraap van paaie
– Toesighouding oor kanaal wagte
– Nagaan van betalings aan besproeiingsraad
– Daaglikse rekordhouding van werksaamhede
– Instandhouding aan toerusting en gereedskapsoos aan hom toevertrou.
 
Daar word ‘n mededingende salaris met voordele,wat gratis behuising insluit, volgens kwalifikasies en ondervinding aan die posgekoppel.
 
Rig u volledige CV met verwysing MBWB voor 16Oktober 2020